Fred Armisen en Elisabeth Moss skei ná tien maande
2010-08-17 03:25
Kaapstad – Fred Armisen en sy vrou, Elisabeth Moss het besluit om hul huwelik na tien maande beeïndig.
Die paartjie het egter besluit om die nuus tot nou stil te hou.
Volgens popeater.com het vriende van Armisen en Moss gesê hulle het te vinnig getrou en nie eers kans gekry om mekaar beter te leer ken nie.
- Vir die volledige storie besoek IMDB.
- Volg Nuus24 op Twitter.