Filmbase tjoepstil oor Charlize se nuwe fliek

2012-02-10 13:09
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die nuwe rolprent Mad Max 4: Fury Road, met die Suid-Afrikaanse aktrise Charlize Theron en die Brit, Tom Hardy, in die hoofrolle, sal in die Namib-woestyn verfilm word, het die Republikein berig.

Volgens berigte wou lede van die film se produksiespan egter geen besonderhede oor die rolprent en produksie verskaf nie, omdat alle betrokke partye ooreenkomste van vertroulikheid onderteken het.

’n Suid-Afrikaanse produksielid het egter gesê spesiale veldvoertuie is onlangs van Australië na Suid-Afrika verskeep, waarna dit sowat drie weke gelede na Namibië gebring is. Dis egter nie duidelik of die motors reeds hier is nie. Die veldvoertuie is deur Ford Australië se navorsingsentrum ontwerp.

Die rolprent, wat produksielede van Amerika, Suid-Afrika en Namibië betrek, sal na verwagting tot 500 werksgeleenthede skep.

Intussen heers kommer steeds onder omgewingsaktiviste oor moontlike skade wat die verfilming aan die ekologies sensitiewe Dorob Nasionale Park kan aanrig.

Volgens bronne sal ’n vergadering binnekort oor die kwessie gehou word, hoewel geen datum al vasgestel is nie.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: charlize theron  |  bekendes

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Jetta 5 2.0 FSi Sportline
2006
R 185,400.00

AUDI

A4 2.0 TFSi Quattro
2008
R 279,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2003
R 69,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.