Ferdinand Rabie gaan pa word

2012-02-09 09:01
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – “Sy is die mooiste swanger vrou wat ek nog ooit gesien het. Sammy is gesond en beautiful!”

Dít is hoe die Kaapse sakeman Ferdinand Rabie die ma van sy eersteling beskryf.

Rabie (37), wenner van Suid-Afrika se eerste Big Brother-realiteitsreeks, en Samantha Swartz verwag hul eersteling – ’n seun – in Junie.

“Sammy was nog altyd gereed vir ’n kind. Sy is wonderlik en ons gaan volgende week vir ’n toets,” het hy gesê.

Die paartjie is al langer as ’n jaar saam.

Gevra of hulle reeds ’n naam gekies het, het Rabie geantwoord; “Nee jong, ek weet nie. Hy moet kom en wanneer hy sê hoezit, sal ons vra hoezit en dan sal ons weet.”

Swartz, van Bloemfontein, het Woensdag ’n blaaskans gevat en die praatwerk vir Rabie gelos.

“Ek haal my hoed af vir enige swanger vrou in dié hitte. Ek weet nie hoe hulle dit hanteer nie,” het hy gesê.

Volgens Rabie wou hulle nie ’n verrassing hê nie en het vroeg die geslag van die baba uitgevind.

“Dit is moeilik om babaklere te koop. Netnou koop ons alles pienk en dan moes dit blou gewees het,” het hy gesê.

Hy het bygevoeg dat hy ook geen voorkeur het oor sy seun se buitemuurse aktiwiteit nie, “solank hy net genoeg balle het om mee te speel”. 

– Volg Nuus24 op Twitter

- Die Burger

Lees meer oor: ferdinand rabie  |  bekendes

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

mdegrobler sê... Fantastic!!!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Test Analyst

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R15000 - R20000

Junior Developer x3

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R10000 - R25000

Administrator

Philippi, Cape Town, South Africa
Cordaid Urban Matters
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY02
2007
R 129,995.00

AUDI

A4 Avant 1.8T Multitronic 7-sp MY05
2007
R 265,000.00

NISSAN

X-Trail 2.2D SEL Dsl 4x4
2007
R 239,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Ghost Recon Future Soldier

Vanaf: R349.95

Beplan, vernietig, infiltreer. Verloor jouself in die toekoms van oorlogvoering, word 'n Future Soldier met Gost Recon.Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.