Fees van koormusiek weergalm dié naweek in Gauteng

2010-07-28 10:13
Tweets Share Share line Print

Beeld

Die Ihlombe!-koorfees word die naweek op verskeie plekke in Gauteng gehou met verskeie konserte van Soweto tot Pretoria, asook twee daglange simposiums.

Die fees word jaarliks aangebied deur die Amerikaanse organisasie Classical Movements.

’n Soortgelyke program sal op Saterdag 7 Augustus in Kaapstad by die Universiteit van die Wes-Kaap aangebied word.

Die fees sluit in die betrokkenheid van 36 koordirigente en daar is 15 werksessies en 11 konserte met altesame 2 000 mense wat sal optree.

Plaaslike kore sal geldelike bystand kry uit die verkope van die konsertkaartjies.

Afrigters en musici sal veral by die werksessies baat vind, terwyl die konserte geskik is vir almal wat van koormusiek hou.

Kaartjies vir die werksessies kos R75 en kaartjies vir die optredes van R50 tot R100. Valerie by 0 072 422 6819 het meer inligting.

Die openingskonsert vind Vrydagaand om 19:30 plaas in die Regina Mundi-kerk in Soweto en die beraad begin Saterdag om 09:00 in die ZK Matthews-saal in Muckleneuk, Pretoria.

Daar is konserte om 11:30, 14:30 en ’n aandkonsert om 19:30.

Sondag verskuif die beraad na Johannesburg in Wits se Grootsaal.

Die konsert van die dag is om 17:00.

Die konserte in Kaapstad is op 7 Augustus om 11:30, 14:30 en 19:30.

Meer inligting is by www.classicalmovements.com/s_af.htm. 

- Beeld

Lees meer oor: vermaak

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Trippie sê... Kan nou nie ophou lag nie - goeie genade tog ! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Isolated tstorms. Mostly cloudy. Warm.
Jhb: 16-27°C Passing showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 21-30°C Strong thunderstorms. More sun than clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Light rain. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-25°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo Vivo 1.4 Trendline 5-dr
2011
R 129,837.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

CHEVROLET

Corsa 1.4 Base Utility MY10 PU
2010
R 99,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.