Farrow gaan in diamant-verhoor getuig

2010-07-31 04:18
Tweets Share Share line Print

Den Haag – Die aktrise Mia Farrow en Carole White, die modelagent, gaan in die volgende maand oor ‘n bloeddiamant getuig, wat glo deur die Liberiese leier Charles Taylor aan Naomi Campbell gegee is.

Die twee vroue se name is op ‘n lys van getuies vir Maandag 9 Augustus.

Volgens dié dokument sal White se getuienis sowat twee ure neem en Farrow s’n een uur.

Albei vroue het ingestem om te getuig oor die geskenk wat laat in die aand aan Campbell gegee is. Sy het dit in 1997 ontvang tydens ‘n ete wat deur oudpres. Nelson Mandela gereël is.

Campbell is gedagvaar om oor die gebeure te getuig, nadat sy geweier het om vrywillig met staatsaanklaers te praat. Sy sal volgende Donderdag in die getuiebank in Den Haag wees.

Die 62-jarige Taylor word daarvan beskuldig dat hy diamante na Suid-Afrika geneem het om wapens te koop. Hy ontken dié aanklag ten sterkste.

White en Farrow, wat ook Mandela se ete bygewoon het, beweer hulle het bewyse wat kan staaf dat Campbell ‘n diamant vanaf Taylor ontvang het.

White het aan staatsaanklaers gesê sy was teenwoordig toe die diamant oorhandig was, terwyl Campbell vir Farrow glo die volgende oggend van die geskenk ingelig het.

- Volg Nuus24 op Twitter.
 

- SAPA

Lees meer oor: naomi campbell  |  bekendes  |  vermaak

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Jetta 5 2.0 FSi Sportline
2006
R 185,400.00

AUDI

A4 2.0 TFSi Quattro
2008
R 279,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2003
R 69,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.