Etta James het leukemia

2011-01-14 19:00
Tweets Share Share line Print

Los Angeles - Die legendariese At Last-sanger wie reeds aan kranksinnigheid lei, is glo so siek dat haar 41-jarige man, Artis Mills, ‘n aansoek voor die hof gebring het om beheer oor $1 miljoen (sowat R6,8 miljoen) van haar geld te neem. 

In dokumente wat by die hof in Californië ingedien is beweer Mills sy vrou, Etta James, kan nie meer haar finansies hanteer nie weens haar kondisie.

Dr. Elaine James het in hofdokumente gesê die sanger kan nie haar naam skryf nie en sy het hulp nodig om te eet, aan te trek en ook met higiëne.

Dit is glo James se wens om nie in ‘n sentrum geplaas te word solank as wat hulle die geld het om na haar by die huis om te sien nie.
 
Artis kry tans teenkanting van Donto James, wie saam met sy broer Sametto James en sy vrou Christy in 2008 alleen tekenregte deur die sanger gekry het.

In hofdokumente wat deur Donto ingedien is, sal hy geld gee sodat die kostes vir sy ma se mediese behandeling gedek kan word, maar hy wil ‘n derde party aanstel wat oor die fondse ‘n ogie kan hou en sodoende enige toekomstige familie konflik vermy.

Die hof sal Vrydag uitspraak in die saak lewer.

- Vir meer inligting besoek Tonight.

- Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: bekendes  |  vermaak

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Jetta 5 2.0 FSi Sportline
2006
R 185,400.00

AUDI

A4 2.0 TFSi Quattro
2008
R 279,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2003
R 69,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.