Golden Globes: En die wenner is...

2011-01-17 06:02
Tweets Share Share line Print

Ondersteunende akteur in ‘n film: Christian Bale, The Fighter. (Valerie Macon, AFP)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Hier volg ‘n lys van die wenners van 68ste Golden Globe-toekennings wat by die Beverly Hilton-hotel in Beverly Hills aangebied is.

Beste:

Akteur, film - drama: Colin Firth, The King's Speech

Aktrise, film - drama: Natalie Portman, Black Swan

Akteur, film - musiekblyspel of komedie: Paul Giamatti, Barney's Version

Aktrise, film - musiekblyspel of komedie: Annette Bening, The Kids Are All Right

Ondersteunende akteur in ‘n film: Christian Bale, The Fighter

Ondersteunende aktrise in 'n film: Melissa Leo, The Fighter

Aktrise, televisiereeks - musiekblyspel of komedie: Laura Linney, The Big C

Akteur, televisiereeks - musiekblyspel of komedie: Jim Parsons, The Big Bang Theory

Aktrise, televisiereeks - minireeks of film: Claire Danes, Temple Grandin

Ondersteunende aktrise, televisiereeks - minireeks of film: Jane Lynch, Glee

Akteur, televisiereeks - minireeks of film: Al Pacino, You Don't Know Jack

Ondersteunende akteur, televisiereeks - minireeks of film: Chris Colfer, Glee

Akteur in ‘n televisiereeks, drama: Steve Buscemi, Boardwalk Empire

Aktrise in 'n televisiereeks, drama: Katey Sagal, Sons of Anarchy

Televisiereeks, drama: Boardwalk Empire

Televisiereeks, musiekblyspel of komedie: Glee

Beste:

Film, drama: The Social Network

Film, musiekblyspel of komedie: The Kids are All Right

Animasie film: Toy Story 3

Buitelandse film: In a better world (Denemarke)

TV-minireeks of film: Carlos (Sundance Channel)

Beste:


Regisseur, film: David Fincher, The Social Network

Oorspronklike klankbaan, film: Trent Reznor, Atticus Ross

Oorspronklike liedjie, film: "You Haven't Seen the Last of Me" (geskryf deur Diane Warren), Burlesque

Draaiboek, film: Aaron Sorkin, The Social Network

Cecil B. DeMille Lifetime Achievement Award: Robert De Niro

- 'n Uitsending van die Golden Globes is Maandag, 17 Januarie om 21:30 op M-Net te sien.

Lees meer oor: golden globes  |  vermaak

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Jetta 5 2.0 FSi Sportline
2006
R 185,400.00

AUDI

A4 2.0 TFSi Quattro
2008
R 279,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2003
R 69,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.