Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Eerste Mnr. Gay Namibië geskors

2012-11-26 12:11
Tweets Share Share line Print

Windhoek – Die heel eerste Mnr. Gay Namibië, Wendelinus Hamutenya, se kroon is Saterdag, ses dae voor sy termyn verstryk, afgeneem, het die Republikein se webtuiste Maandag berig.

Hamutenya is van sy 2011-titel ontneem nadat dit onder die aandag van die Mnr. Gay Namibië-organisasie gekom het dat hy van onbetaamlike gedrag beskuldig is, volgens 'n mediaverklaring wat die organisasie Saterdag uitgereik het.

"Weens die ernstige aard van die bewerings teen hom, het die Mnr. Gay Namibië-organisasie geen keuse as om hom met onmiddellike effek op 24 November te skors nie, hangende die uitslag van die ondersoek," lui die verklaring.

'n Woordvoerder van Mnr. Gay Namibië, Chris de Villiers, het aan Republikein gesê hy kan geen verdere inligting oor die aangeleentheid verskaf nie.

"Daar is 'n klag teen Hamutenya in Johannesburg gelê. Dit is 'n baie ingewikkelde situasie en dit kom op 'n baie slegte tyd," het hy gesê.

Lees verder.

Volg Nuus24 op Twitter.

Republikein

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Thamsanqa D. Malinga sê... On 11 June DStv welcomed Radio Pretoria as well as Afrikaans contemporary music channel MK to the DStv Audio bouquet. MK (available on DStv Audio Channel 886) is an exciting channel that was previously on the video platform, this channel mainly broadcast Afrikaans music for a younger audience. The content consists of well-known musicians and other celebrities, album reviews and news coverage about events on the local front. Radio Pretoria (available DStv Audio channel 887) is an Afrikaans community broadcaster to Afrikaners worldwide. Radio Pretoria provides contemporary entertainment, news, actuality, music and community upliftment based on Christian and cultural values. It broadcasts a majority of local music of which the majority is Afrikaans music. So MK is still available on the DStv platform but only as an audio channel and not video channel. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Irene - 14:33 PM
    Road name: Nellmapius Drive Westbound
    DELAYS at Main Road
  • Wednesday Crown - 14:33 PM
    Road name: Main Reef Road Westbound
    DELAYS between Marshall Street and Church Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.