Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

En die wêreld se mees oorbetaalde akteur is...

2012-12-05 13:42
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Eddie Murphy is volgens die tydskrif Forbes die wêreld se mees oorbetaalde akteur.

Die 51-jarige ster, wie se onlangse rolprente soos Imagine That, A Thousand Words en Meet Dave almal as floppe beskou word, is glo glad nie meer gewild by die loket nie.

Ten spyte van dié feit word hy egter steeds sakke vol geld betaal om in groot rolprente te speel.

Vir elke $1 wat ‘n rolprent vir Eddie betaal, maak daardie rolprent slegs $2,20.

Die 27 Dresses-aktrise Katherine Heigl is tweede op die lys van Hollywood se mees oorbetaalde akteurs. Haar mees onlangse rolprent, One for the Money, het net $37 miljoen (sowat R325 miljoen) by die loket verdien, terwyl dit $40 miljoen (sowat R351 miljoen) gekos het om te maak. Haar ander onlangse rolprente het ook nie te waffers gevaar nie.

Reese Witherspoon, van Walk the Line-faam, het ook die lys gehaal. Ander name op die lys sluit in Sandra Bullock en Jack Black.

Die Toptien mees oorbetaalde akteurs in Hollywood volgens Forbes is:

1. Eddie Murphy

2. Katherine Heigl

3. Reese Witherspoon

4. Sandra Bullock

5. Jack Black

6. Nicolas Cage

7. Adam Sandler

8. Denzel Washington

9. Ben Stiller

10. Sarah Jessica Parker

– Lees hier meer.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: eddie murphy  |  bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Northwold - 20:37 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive
  • Thursday Pretoria - 18:17 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Lois Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.