Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Drie akteurs groet 7 de Laan

2011-09-07 15:17
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die bekende akteurs Hendrik Cronjé, beter bekend as Lukas, Sekoati Tsubane, beter bekend as Kabelo en Illse Roos, beter bekend as Isabelle, gaan die gewilde sepie 7 de Laan verlaat om nuwe loopbaangeleenthede aan te gryp, het vervaardigers van dié program op hul webwerf bekendgemaak. 

Volgens Liby Nel, reklamekoördineerder, sal die karakter Lukas nog tot einde Oktober op die skerm te sien wees. Kabelo sal tot 1 November deel wees van die aksie, en Isabelle sal eers aan die einde van die eerste week in November groet.

Cronjé gaan eers vir tien dae toer na Thailand voordat hy aan ‘n groot projek begin werk. Meer besonderhede is egter nog nie bekend nie.

Volgens die webwerf het Tsubane en Roos ‘n bietjie meer tyd nodig om hulle loopbane as sangers sowel as akteurs te bevorder, en Roos wil graag meer tyd saam met haar kinders deurbring.

Tsubane gaan 'n CD met dansmusiek vrystel. Tien van die 12 snitte is oorspronklike liedjies waarvan hy self die lirieke geskryf het.

Al drie akteurs sal nog op ‘n vryskutbasis vir 7 de Laan beskikbaar wees.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lees meer oor: sepies  |  7 de laan  |  bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
76 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

JaxG sê... Nelson Mandela se nalatenskap..."It is your right to strike...." en hulle het nog nie opgehou staak nie. Ekonomie in sy kanon in. Daaroor. So.... Nice man of nie. Ons is in die stuiptrekkings van Suid Afrika se selfmoord. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 09:24 AM
    Road name: N2 Northbound
    STATIONARY TRUCK just after the M7 Highway Interchange
  • Tuesday Durban - 09:13 AM
    Road name: M13 King Cetswayo Highway
    TRAFFIC LIGHTS not working at 45th Cutting
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Lagoon Beach Hotel - Milnerton

Spend 3 nights and pay for 2 nights per person sharing for R2 863 at the Lagoon Beach Hotel - Milnerton. The special includes accommodation, return flights, car rental and local travel insurance.


Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U

Moenie hierdie ongelooflike aanbod mis van tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U. Aanbod geldig vir solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Superslim, fantastiese kombuisware + ’n GRATIS kookboek!

Spandeer R200 of meer op Progressive-kombuisware en kry ’n GRATIS kopie van Masterchef South Africa se kookboek. Koop nou!

DVD’s van Top Gear – 2 vir R99

Kry 2 DVD’s van Top Gear vir R99 en versnel die toekoms in (of gaan terug in tyd) van die opwindende motorwêreld. Koop nou!

Tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com

Kry tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com. Buitelewe-produkte, gereedskap, bagasie, DVD’s en nog meer. Koop nou!

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.