Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Denzel lugtig vir die bottel

2013-01-28 14:09
Tweets Share Share line Print

Los angeles – Die 58-jarige Denzel Washington vertolk wel die rol van ‘n dronk vlieënier wat dwelms gebruik in die rolprent Flight – maar ná ‘n slegte ervaring toe hy jonger was, sal hy nooit alkohol gebruik voor die verfilming van ‘n toneel nie, het hy gesê.

“Ek het in die tagtigs in Londen aan die rolprent For Queen and Country gewerk, en daar was ‘n toneel waar ons moes drink. Ek en die ander jong akteur sê toe vir mekaar: ‘Man, kom ons drink regtig.’

“Ons het whisky gehad en gedink als is reg, toe sê die regisseur: ‘Wat is fout met julle ouens?’

“Ons het gedink ons is wild, maar ons was eintlik net dom. Die regisseur was woedend en dit het my ‘n les geleer.

“Dit was die laaste keer wat ek ooit gedrink het terwyl ek werk, want dit werk nie.

“Ek het al saam met akteurs gewerk wat daardie lyn oorsteek en dit is net nie die moeite werd nie. Jy dink jy gee 100%, maar jy is nie op jou beste nie.”

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- BangShowBiz

Lees meer oor: denzel washington  |  bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Laurens Smit sê... Joe ek het myself daardie vraag gevra. Dit kos n man op n perd en nie n softie op n donkie,(ekskuus moeg-aap) om n kar se deur op 110km groot genoeg oop te maak om uit teval. Met sy geskiedenis dink ek eerder hy wou uitval. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Pretoria - 06:58 AM
    Road name: Pretoria Street Inbound
    SLOW TRAFFIC between the N1 Highway and Gordon Road
  • Wednesday Bedfordview - 06:57 AM
    Road name: N12 / R24 Westbound
    DELAYS on both routes towards Gilloolys Interchange due to a stationary vehicle on the N3 north before Mordderfontein Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Clearing and forwarding Sales Specialist

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Sales Manager

Durban
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Financial Manager

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R500000 - R600000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.