Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Drama oor Michael Jackson se kinders

2012-07-25 09:03
Tweets Share Share line Print

Londen – Sekuriteit vir Michael Jackon se kinders is opgeskerp ná 'n voorval Maandag by hul huis.

Jackson se broers en susters, Jermaine, Randy en Janet, het glo probeer om Prince Michael (15), Paris (14) en Blanket (10) van hul ouma, Katherine, se huis te verwyder waar haar neef Trent na hulle kyk.

Trent het intussen die sekuriteit by die huis opgeskerp.

'n Bron het aan RadarOnline gesê: "Na gister se debakel het Trent besluit Paris, Prince en Blanket benodig meer beskerming van Jermaine, Randy en Janet. Hy wil nie hê Michael se kinders moet uit die huis gegryp word nie so hy het aan die sekuriteit by die voorste hek gesê om niemand toe te laat wat nie genooi is nie.

"Trent het ook gevoel dit is in die kinders se beste belang om ekstra lyfwagte aan te stel.

"Hy is baie bekommerd dat 'n ontvoering dalk beplan word."

Katherine se prokureur, Sandra L. Ribera, het Dinsdag 'n verklaring uitgereik en die voorval by die huis in Kalifornië bevestig. 

Sy het gesê lede van die Jackson-familie se voertuig het deur die sekuriteitshekke by Katherine Jackson se huis gejaag en was op die hakke van die sportnutsvoertuig waarin Michael Jackson se kinders gery het.

Katherine is tans in Arizona by haar dogter Rebbie hoewel Trent haar Sondag as vermis aangemeld het.

Die polisie in Arizona het later bevestig dat Katherine veilig en gesond is. Volgens familielede is hulle bekommerd oor Trent se invloed op haar en dit is die rede hoekom hulle die kinders uit haar sorg wou verwyder.

Die sekuriteit het verhoed dat die kinders van die huis geneem word. Die polisie is ingeroep waarna Jermaine, Randy en Janet gevra is om die perseel te verlaat.

Bang Showbiz.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: michael jackson  |  bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Trippie Trip sê... N24, presies dieselfde tyd wat hierdie berig geplaas is, het Jacaranda 94.2 se nuusbulletin gesê die man het gesterf as gevolg van 'n hartaanval. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Randvaal - 11:53 AM
    Road name: R59 Southbound
    DELAYS between R550 Heidelberg Road and Henley Drive
  • Thursday Illovo - 11:43 AM
    Road name: Corlett Drive Westbound
    DELAYS between the N1 Highway and Irene Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.