Doherty se band weer bymekaar

2010-04-02 02:49
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – The Libertines, Pete Doherty se band, het die week vir die eerste keer in ses jaar weer gespeel.

Daar is ook allerhande beloftes gemaak dat dié groep skobbejakke besluit het om ‘n nuwe blaadjie om te slaan.

The Libertines het twee albums uitgebring voor hulle in 2004 opgebreek het.

Hulle kon blykbaar nie met Pete Doherty se wispelturige gedrag saamleef nie.

Aanhangers kan egter daarna uitsien om hulle by Brittanje se Leeds en Reading musiekfeeste in Augustus te sien optree.

Doherty het gesê hy is “vreeslik opgewonde” en sien blykbaar baie uit na dié konserte.

Hy het bygevoeg dat dit wel probleme kan veroorsaak en dat hulle maar net moet eerlik wees met mekaar.

Koerante het verlede week berig dat Doherty deur die polisie in hegtenis geneem is na die dood van ‘n 27-jarige Britse erfdogter.

Hulle het vermoed dat hy dwelms aan haar verskaf het.

– Sapa
 

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Jetta 5 2.0 FSi Sportline
2006
R 185,400.00

AUDI

A4 2.0 TFSi Quattro
2008
R 279,990.00

PEUGEOT

206 1.4 X LINE
2003
R 69,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.