District 9 open dié naweek
2009-08-28 10:53
Die opspraakwekkende wetenskapfiksie-film District 9 deur die Suid-Afrikaanse regisseur
Neill Blomkamp open dié naweek by rolprentteaters.
Dié film het meer as $37 miljoen (R288 miljoen) verdien in sy eerste naweek by die Noord-Amerikaanse loket, en is oor die algemeen positief deur kritici ontvang.
Kyk hier na 'n voorskou.