Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Dié jonges laat die dollars inrol

2012-07-13 11:50
Tweets Share Share line Print

Forbes se lys van hoogsbetaalde bekendes onder 30 word deur sangeres gedomineer, met die country-sensasie Taylor Swift wat heel bo-aan die lys is.

Die saketydskrif berig dat Swift die afgelope twaalf maande $57 miljoen (sowat R470 miljoen) verdien het. Swift was in die tydperk met die Noord-Amerikaanse- en Australiese been van haar wêreldtoer besig.

Forbes
sê dat Swift met elke konsert $1 miljoen (sowat R8 miljoen) verdien het en dat multi-platinum CD-verkope en ander borgskappe haar totaal heelwat opgestoot het. Swift sal na verwagting in Oktober ‘n nuwe album vrystel.

Die tiener-sensasie Justin Bieber (18), die enigste man in die topvyf, is tweede op die lys met $55 miljoen (sowat R450 miljoen). Hy word gevolg deur die sangeres Rihanna met $53 miljoen (sowat R440 miljoen) en Lady Gaga, met $52 miljoen (sowat R430 miljoen).

Lady Gaga was verlede jaar bo-aan die lys met $90 miljoen (sowat R750 miljoen). Forbes sê sy het minder verdien omdat sy die afgelope jaar nie getoer het nie.

“Verwag maar dat die pop-prinses volgende jaar meer sal verdien,” het die tydskrif gesê.

Forbes
het “album- en kaartjie-verkope, flieks, borgskappe en advertensie-werk” in ag geneem met die opstel van die lys.

Die tydskrif se toptien hoogsbetaalde bekendes onder 30 vir die tydperk 30 Mei 2011 to 30 Mei 2012 is:

1.    Taylor Swift $57 miljoen (sowat R470 miljoen)

2.    Justin Bieber $55 miljoen (sowat R450 miljoen)

3.    Rihanna $53 miljoen (sowat R440 miljoen)

4.    Lady Gaga $52 miljoen (sowat R430 miljoen)

5.    Katy Perry $45 miljoen (sowat R370 miljoen)

6.    Adele $35 miljoen (sowat R290 miljoen)

7.    Kristen Stewart $34,5 miljoen (sowat R285 miljoen)

8.    Lil Wayne $27 miljoen (sowat R225 miljoen)

9.    Taylor Lautner $26,5 miljoen (sowat R220 miljoen)

10.   Robert Pattinson $26,5 miljoen (sowat R220 miljoen)

– Volg Nuus24 op Twitter.

- AFP

Lees meer oor: forbes  |  taylor swift
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Wilhelmina Scholtz sê... Jy is siek. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

PR Eng Civil

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R600000 - R800000

Civil Engineer

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R450000 - R550000

Senior Civil Engineer

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R650000 - R700000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.