Die Antwoord: Vee jou af aan Malema

2011-03-20 14:12
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Die omstrede zef rap-groep Die Antwoord vee hulle letterlik af aan die politiek.

In die musiekvideo van hul nuutste treffer, Rich Bitch, gebruik Yo-Landi Vi$$er toiletpapier met Julius Malema se gesig daarop.

Die dubbellaag-toiletpapier word ook vir R35 verkoop op Die Antwoord se aanlynwinkel, Zefshop, met die opskrif: “Vee jou gat af aan politiek”.

Die omstrede video handel oor Vi$$er wat in armoede woon en dan haar ouers vermoor sodat sy as ’n “rich bitch” in weelde kan leef.

In die Malema-toneel in die video sit sy op ’n goue toilet met ’n goue broekie wat tot by haar kuite afgetrek is. ’n Halfnaakte man hou ook die Malema-toiletpapier vas wat sy van die rol af trek.

’n Debat oor Die Antwoord se video het ontstaan nadat Independent Online se webwerf vroeër die week daaroor berig het.

Van die kommentaar was: “Nou gaan die hondjies in die Jeugliga seker eis dat toiletpapier verbied word.”

Floyd Shivambu, die liga se woordvoerder, wou niks hieroor sê nie. “Omdat dit nie ’n politieke aangeleentheid is nie, is ek nie bereid om hieroor kommentaar te lewer nie. Moenie my tyd mors nie en moet my nooit weer oor so iets kontak nie,” het hy gesê.


- Rapport

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.