Demi Moore glo in hospitaal vir dwelmmisbruik

2012-01-25 11:15
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Die aktrise Demi Moore is Maandagaand by ‘n hospitaal opgeneem ná ‘n beweerde voorval van dwelmmisbruik, het Moviefone berig.

Volgens TMZ is ‘n 911-oproep omstreeks 22:45 van Moore se huis in Los Angeles gemaak.

Paramedici het haar vir sowat 30 minute by haar huis behandel, waarna sy na ‘n nabygeleë hospitaal geneem is.

Bronne het aan TMZ gesê Moore se gesondheidsprobleme hou verband met dwelmmisbruik en dat sy “verdere professionele behandeling” gaan kry.

Moore se woordvoerders kon dit nie bevestig nie, en het gesê sy word vir uitputting behandel.

“As gevolg van die stres in haar lewe op die oomblik het Demi besluit om professionele hulp te kry om haar uitputting te behandel en haar algehele gesondheid te verbeter,” het een van Moore se verteenwoordigers in ‘n verklaring aan Moviefone gesê.

– Lees meer hier

– Volg Nuus24 op Twitter
 

Lees meer oor: demi moore  |  dwelms  |  bekendes

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.