Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

DStv: Só lyk nuwe kanaalnommers

2012-10-01 09:20
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Met 'n groter platform en meer ruimte op sy nuwe satelliet maak DStv gereed om in Oktober 'n hele paar veranderings aan te bring.

'n Nuwe HD-rolprentkanaal word beskikbaar gestel, en 'n paar ander kanale sal ook voortaan in hoë definisie beskikbaar wees – onder andere Universal Channel en Studio Universal.

Die M-Net Movies 1-, M-Net Movies 2- en M-Net HD-kanale word verwyder (M-Net sal steeds in hoë definisie beskikbaar wees op kanaal 101), en word vervang met ses nuwe kanale: M-Net Movies Premiere, M-Net Movies Action+, M-Net Movies Family, M-Net Movies Comedy, M-Net Movies Drama & Romance en M-Net Movies Showcase.

Hieronder volg 'n uiteensetting van al die kanale soos beskikbaar vanaf 1 Oktober:

101 - 143: Algemene vermaakkanale met internasionale inhoud

101 - M-Net (SD/HD)

103 - M-Net Movies Premiere (SD/HD)

104 - M-Net Movies Comedy (SD/HD)

105 - M-Net Movies Family (SD/HD)

106 - M-Net Movies Action+ (SD/HD)

107 - M-Net Movies Drama and Romance (SD/HD)

108 - M-Net Movies Showcase (SD/HD)

110 - M-Net Movies Action (SD/HD)

111 - M-Net Movies Stars (SD/HD)

112 - Studio Universal (SD/HD)

114 - M-Net Series

116 - VUZU

117 - Universal Channel (SD/HD)

120 - BBC Entertainment

121 - Discovery Channel

122 - Comedy Central

124 - E! Entertainment

127 - Sony Entertainment

128 - Sony Max

130 - MTV

132 - Zone Reality

137 - TCM

dstv

144 – 169: Algemene vermaakkanale met plaaslike inhoud

144 - KykNet

150 - Africa Magic Entertainment

152 - Africa Magic Movies

153 - Africa Movies 1

154 - Africa Magic

161 - Mzansi Magic

162 - Magic World

dstv

170 – 190: Dokumentêre programme en lewenstyl

170 - Crime and Investigation

171 - Discovery Investigation

172 - TLC

173 - Style

174 - BBC Lifestyle

175 - Food Network

176 - The Home Channel

178 - Fashion TV

179 - Travel Channel

180 - Discovery Showcase (HD)

181 - National Geographic

182 - Nat Geo Wild

183 - Animal Planet

184 - BBC Knowledge

186 - History Channel

187 - Discovery World

188 - Trace Sports

189 - Ignition


191 – 195: Gratis kanale soos die SABC en e.tv

191 - SABC1

192 - SABC2

193 - SABC3

194 - e.tv

195 - Saffron TV


200 – verder: SuperSport-kanale, insluitend SuperSport HD

200 - 207 Al die gewone Supersport-kanale bly onveranderd

211 - Supersport 1 HD

212 - Supersport 2 HD

213 - Supersport 3 HD

214 - Supersport 4 HD

221 - Supersport MaxiMo HD

dstv3

Kinder-, musiek-, nuus-, en godsdiens-kanale word nie deur die verandering geraak nie, met die uitsondering van MTV, wat nou op kanaal 130 te sien is.

– Wat dink jy van die veranderings? Deel jou mening in die kommentaarvenster, of laai jou bydrae vir publikasie.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: multichoice  |  dstv
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
14 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Cost Accountant

Midrand
Communicate Cape Town IT
R600000 - R700000

Costing Manager

Midrand
Communicate Cape Town IT
R450000 - R500000

Senior Actuarial Specialist

Cape Town Northern Suburbs
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.