DJ Fresh in sop oor selfmoord-tweets

2011-11-30 23:09
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die gewilde platejoggie DJ Fresh het by die Suid-Afrikaanse Depressie- en Angsgroep (Sadag) deurgeloop nadat hy 'n boodskap op Twitter geplaas het wat iemand aangemoedig het om sy selfmoordplanne deur te voer, berig Channel24.

DJ Fresh, wie se regte naam Thato Sikwane is, het laat Dinsdagmiddag 'n boodskap op Twitter geplaas en gevra of dit verkeerd sal wees as hy vyf maniere om jouself dood te maak aan iemand sou deurstuur.

Sadag het onmiddellik op Fresh se inskrywing gereageer en hom gevra of hy dieselfde vyf maniere aan sy kinders sou deurgee.

Daar het toe 'n oorlog op Twitter uitgebreek met Fresh wat teruggekap het om te sê hy ken nie die persoon of Sadag nie. Fresh het ook gesê hy gaan elke jaar deur dieselfde ding.

Sadag het toe aan Fresh gesê hulle ontvang daagliks 400 selfmoord-oproepe.

Kliek hier om die volledige storie te lees.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: dj fresh  |  selfmoord  |  bekendes

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 11-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 7-17°C Sunny. Cool. Bfn: 7-21°C Afternoon clouds. Cool.
Dbn: 16-25°C More sun than clouds. Mild. PE: 15-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Ranger 2.2i LWB PU MY09
2009
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 Multitronic 7-sp MY05
2006
R 200,000.00

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.