Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Crowe se vrou kry R219 miljoen

2012-10-16 16:01
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Russel Crowe se vrou gaan glo minstens $25 miljoen (sowat R219 miljoen) uit hul egskeiding kry.

Die Gladiator-akteur en Spencer, sy vrou van die afgelope nege jaar, het vandeesweek hul egskeiding aangekondig. 

Volgens die Sydney Morning Herald is die paartjie se eiendom alleen $50 miljoen (sowat R437 miljoen) werd, insluitend ‘n  herehuis van $14 miljoen (sowat R122 miljoen) in Sydney

Die koerant het bereken dat Crowe al sowat $150 miljoen (sowat R1,3 miljard) verdien het uit rolprente sedert die paartjie 22 jaar gelede ontmoet het. Crowe het ook ‘n hele aantal sakebelange.

Redes vir die paartjie se skielike egskeiding is nog nie bekend nie.

Gerugte het die ronde gedoen dat Spencer 'n bietjie te ingenome geraak het met haar dansmaat op Australië se Dancing With the Stars, maar beide Crowe en Spencer het ontken dat Damian Whitewood meer as net ‘n vriend is.

Die Oscar-wenner se werkskedule kan ook ‘n faktor wees. Crowe was die afgelope tyd ontsettend besig om aan rolprente te werk. Altesaam ses rolprente van hom sal binne die volgende jaar vrygestel word. Die rolprente sluit in The Man with the Iron Fists, Les Miserables, Broken City, Man of Steel, Noah en Winter's Tale.

Channel24
 
– Volg Nuus24 op Twitter

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Boere Girl'tjie sê... Nee wat dankie, sal definitief nie die geld werd wees nie! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Craighall - 08:41 AM
    Road name: Jan Smuts Avenue
    SERIOUS ACCIDENT at Conrad Drive
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.