Cowell hark meeste in op VSA tv

2009-11-11 12:11
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Simon Cowell, die bekende American Idol-beoordelaar, is die bes betaalde man op Amerikaanse televisie.

Die finansiële publikasie Forbes.com het Dinsdag berig die aanbieder het ‘n geskatte waarde van $75 miljoen (sowat R551 miljoen).

Die 50-jarige Cowell het Donald Trump van The Apprentice-faam - met ‘n waarde van $50 miljoen (rondom R368 miljoen) - geklop, asook mede-aanbieder Ryan Seacrest met sy $38 miljoen (R279 miljoen).

Die syfers is vir die tydperk vanaf 1 Junie 2008 tot 1 Junie 2009 bepaal, en is voor belastingaftrekkings.

Cowell het sy eie platemaatskappy, wat al sangers soos Leona Lewis en Susan Boyle aan boord gebring het.

American Idol is die VSA se gewildste tv-program vir die afgelope sewe jaar.

Charlie Sheen, die ster van die sitkom Two and a half men, het die top vyf gehaal met ‘n waarde van $21 miljoen (R154 miljoen).

Steve Carell van The Office is in die vyfde plek met ‘n waarde van $20 miljoen (R147 miljoen).

Die res van die in die top 10 is:

6. Howie Mandel - $15 miljoen (R110 miljoen);

7. Kiefer Sutherland - $13 miljoen (R96 miljoen);

8. Jeff Foxworthy - $11 miljoen (R81 miljoen);

9. Hugh Laurie $10 miljoen (R74 miljoen);

10. David Caruso $9 miljoen (R66 miljoen).

- Reuters

Lees meer oor: los angeles  |  simon cowell  |  bekendes

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

BoerVandoer Ver sê... Jan van Riebeeck look-alike ? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-28°C A few tstorms. Mostly cloudy. Mild.
Jhb: 17-26°C Scattered showers. Mostly cloudy. Mild. Bfn: 21-30°C Thunderstorms. Mostly cloudy. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Showers late. More clouds than sun. Warm. PE: 19-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla Verso 180 TX MPV MY05
2004
R 129,990.00

TOYOTA

Hilux 3.0 D-4D Raider RB D-Cab Dsl PU MY09 AT
2010
R 329,000.00

MINI

Cooper Clubman 1.6 5-dr MY08 AT
2011
R 224,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.