Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Conrad Murray verloor mediese lisensie dalk permanent

2012-07-13 22:38
Tweets Share Share line Print

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Sacramento – Die kantoor van Kalifornië se prokureur-generaal het Dr. Conrad Murray van onbevoegdheid en nalatigheid beskuldig in ’n poging om sy mediese lisensie permanent te herroep.

Murray, die geneesheer wat in 2009 van onwillekeurige manslag in die dood van Michael Jackson skuldig bevind is, se lisensie is reeds opgeskort.

Opgeskorte lisensies kan hernu word, maar indien ’n lisensie herroep word, is dit onmoontlik om te hernu.

Die Los Angeles Times sê dat die kantoor van die prokureur-generaal verlede maand nuwe aantygings ingebring het in 'n voortgesette ondersoek.

Murray se prokureur het gesê die dokter sal die aantygings betwis.

Die 59-jarige Murray is in November gevonnis en tronk toe gestuur na aanklaers hom van mediese nalatigheid beskuldig het omdat hy die popster van sterk verdowingsmiddels voorsien het.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

- AP

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Pat Aldrich sê... So n ou stuk lap is seker niks werd nie Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Pretoria - 13:33 PM
    Road name: N4 Bakwena Highway Both Ways
    ROADWORKS between the M21 Ga Rankuwa exit and Hornsnek Road - HEAVY DELAYS
  • Thursday Randvaal - 13:05 PM
    Road name: R59 Southbound
    DELAYS between R550 Heidelberg Road and Henley Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Services Cashier / Consultant

South Africa
JDG Trading (Pty) Ltd
Market Related

Executive Reward & Benefits Consultant

South Africa
DAV Professional Placement Group
Market Related

Office Support :Engineering

South Africa
Ikamva Recruitment, Training & Business Development
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.