Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Connor Cruise kry rol in groot film

2012-08-14 11:45
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Connor Cruise, die 17-jarige seun van Tom Cruise en en sy eksvrou Nicole Kidman, het sy eerste groot filmrol losgeslaan.

Die aspirant-akteur gaan in die nuwe weergawe van die 1980's tiener-aksiefliek Red Dawn te sien wees.

Die fliek handel oor ‘n groep tieners wat probeer om die Washington-staat uit die kloue van Noord-Koreaanse soldate te hou.

Die film, wat Chris Hemsworth, Josh Hutcherson en Isabel Lucas ook in die rolverdeling het, is in 2009 geskiet en sal 21 November in rolprentteaters vrygestel word.

Connor, wat in 2008 sy rolprentdebuut gemaak het in ‘n klein rol saam Will Smith in Seven Pounds, gaan die rol van Daryl Bates vertolk. Bates is ‘n lid van die gewapende weerstandsmagte die Wolverines.

Die film se regisseur Dan Bradley is baie beïndruk met Connor se werk.

“Connor is regtig ‘n cool ou. As jy in gedagte hou hoe anders hy moes grootraak, is hy regtig ‘n beginselvaste, intelligente en gawe mens.”

“Jy kan sien van wie hy dit kry ook – sy pa. Connor was mal oor die aksietonele. As daar ontploffings, geweerskote of so iets op die stel was, kon jy sien Connor was opgewonde. Dis lekker om iemand op die stel te hê wat my entoesiasme vir ontploffings deel.”

– Volg Nuus24 op Twitter

- BangShowBiz

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

ErnusSmit sê... Van tafel en bed geskei terwyl jy verloof is? Dit is nuut? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Midrand - 12:18 PM
    Road name: N1 Southbound
    ACCIDENT blocking two lanes after the New Road exit - DELAYS
  • Friday Florida - 11:57 AM
    Road name: Ontdekkers Road Eastbound
    DELAYS between Christiaan De Wet Road and Golf Club Terrace
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.