Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Coldplay swyg oor nuwe album

2012-11-21 12:20
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Die naam van Coldplay se volgende album gaan makliker wees om uit te spreek.

Chris Martin, sanger van Coldplay, het die verwarring rondom die groep se album Mylo Xyloto, wat in 2011 uitgereik is, uitgeklaar.

"Die volgende een wat ons gaan uitreik, gaan baie makliker wees om uit te spreek," het Martin op die Kyle and Jackie O-radioprogram in Australië gesê.

Op verdere vrae oor die naam van hul volgende album, het Martin geantwoord: "Ek kan nie dit vir julle sê nie".

Die 35-jarige het toe na Jonny Buckland, hoofkitaarspeler van die groep, gedraai en gevra of hy 'n wenk kan gee, maar Buckland wou niks weet nie.

Mylo Xyloto het trefferlyste in die Verenigde Koninkryk en die Verenigde State gehaal en meer as agt miljoen kopieë van die album is verkoop.

– Lees meer hier

– volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: coldplay  |  bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Johan Wilsnach sê... verwoerd is die verraaier nie mandela nie "charity begins at home" wat het hy anders as die ander gedoen dink mooi?? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Braamfontein - 06:59 AM
    Road name: Empire Road Westbound
    STATIONARY TAXI near Wits University
  • Thursday Kempton Park - 06:57 AM
    Road name: R21 Southbound
    DELAYS approaching the R23 Benoni exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.