Cindy Nell en Disney bring nuwe kompetisie

2010-03-11 16:23
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Disney Channel en die televisiepersoonlikheid Cindy Nell sal saamwerk om ‘n nuwe Hanna Montanna-kompetisie in Suid-Afrika te loods.

Nell sal die beoordelaar van dié kompetisie wees.

Jong aanhangers moet hul eie Hanna Montanna T-hemde ontwerp en inskryf vir dié kompetisie. Dié voormalige Mej. Suid-Afrika sal ook in ‘n winkelvenster met 'n Hanna Montanna T-hemp wat sy self ontwerp het poseer om aanhangers aan te spoor om deel te neem.

Die gelukkige wenner sal Hollywood toe gaan waar sy die wêreldbekende Disneyland sal besoek en ook deur die grimeerkunstenaars van dié kinderprogram ‘n nuwe voorkoms gegee sal word.

Die hele ondervinding sal deur Disney Channel verfilm, en uitgesaai word. Die wenner sal ook ‘n paar van die T-hemde wat sy ontwerp het wen, om aan vriende en familie uit te deel.

- Sapa
 

Lees meer oor: bekendes  |  vermaak

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

wynakruger sê... Sfeil bultjie om te klim. bewys na twaa;f jaar? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C Sunny. Mild. Pta: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

LEXUS

IS 250 AT
2006
R 239,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.