Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

'Batman' reik uit na leukemie-lyer

2013-01-25 11:43
Tweets Share Share line Print
Video - Batman-ster besoek Aurora
Christian Bale, ster van die nuwe Batman-rolprent, het 'n besoek aan Aurora in Denver gelewer ná die treurspel in dié stad verlede week. KYK
 

Los Angeles – Christian Bale het ‘n spesiale oproep gemaak aan ‘n Batman-aanhanger wat in die hospitaal is met leukemie.

Die 38-jarige akteur, wat die rol van die superheld vertolk in Christopher Nolan se Dark Knight, het die agtjarige Zach Guillot se drome bewaarheid toe hy hom in Seattle, Washington, gebel het om te gesels oor sy belangstelling in Batman.

Guillott kan in ‘n hartroerende video wat op YouTube gelaai is, gesien word waar hy in sy hospitaalbed sit terwyl hy met Bale oor ‘n selfoon praat.

“So, vertel my van jouself,” vra Bale hom.

Guillot antwoord: “Wel, ek kan dit nie regtig verduidelik nie,” waarna sy ma hom aanmoedig om die akteur van sy jonger broer te vertel wat glo dat hy die regte Batman is.

Bale lag vir die uitlating en vra: “Regtig? Is jy?”

“Ek het my eie klein Batmobiel wat uit karton gemaak is. Ek het die regte masker en als,” verduidelik Guillot.

“O, dit is fantasties,” antwoord Bale. “ Weet jy wat? Ek moes myne teruggee. Hulle wou my nie toelaat om myne te hou nie. Jy is gelukkig om een te hê en rond te hardloop en vir mense te sê jy is Batman.”

Kyk die video hier:

 

– Volg Nuus24 op Twitter.

- BangShowBiz

Lees meer oor: christian bale  |  bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Trippie Trip sê... Gelukkig is hy NIE dood nie ! Beeld van 'n man en puik akteur ! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Edenvale - 16:31 PM
    Road name: N3 Southbound
    DELAYS between Modderfontein Road and Gilloolys Interchange
  • Wednesday Edenvale - 16:30 PM
    Road name: N3 Northbound
    DELAYS between Gilloolys Interchange and the Linksfield Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.