Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Chris Brown op pad na SA

2012-09-28 12:00
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Dis amptelik! Chris Brown bring sy Carpe Diem-toer in Desember na Suid-Afrika.

Brown sal op 15 Desember by die Coca Cola Dome in Johannesburg optree, 17 Desember by die Moses Mabhida-stadion in Durban en op 19 Desember by die Grand West Arena in Kaapstad.

Aanhangers word aangeraai om kaartjies so gou as moontlik te koop.

Kaartjies is vanaf 1 Oktober 2012 om 09:00 by Computicket beskikbaar. 

"Die wag vir Suid-Afrikaanse aanhangers is verby!", het Pleasure Letsoalo van Canoc Productions, wat voorheen sterre soos Trey Songz, Lil Wayne en Rick Ross na Suid-Afrika gebring het, gesê.

Chris Brown se optredes is soos volg:

Johannesburg – aangebied deur Canoc Productions en Channel O
15 Desember 2012
Coca Cola Dome
Kaartjies vanaf R490 tot R890

Durban – aangebied deur Canoc Productions en Channel O
17 Desember 2012
Moses Mabhida-stadion
Kaartjies vanaf R490 tot R850

Kaapstad – aangebied deur Canoc Productions en Channel O
19 Desember 2012
Grand West Arena
Kaartjies van R490 tot R890

Channel24.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: brown  |  chris  |  bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Madelein Beukes sê... huh Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.