Choreografie beste van nuwe Footloose

2012-01-10 08:06
Tweets Share Share line Print

(Foto verskaf).

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Footloose

Met:
Kenny Wormald, Julianne Hough en ander.
Regie: Craig Brewer

****

Vergelykings is soms onregverdig, maar as ’n fliek toneel vir toneel “oorgedoen” word, kan die vervaardigers kwalik maak of dit hulle verras.

Die eerste Footloose (1984) was hoegenaamd geen meesterstuk nie, maar het ’n uitbundige bekoring gehad.

Daar is baie mense wat dit onthou met ’n effens verleë dog nostalgiese glimlaggie.

Dit het onder meer die volgende gebied: Kevin Bacon, wat steeds ’n gerekende akteur is, ’n lekker klankbaan wat baie dinge omtrent die 1980’s netjies vasvat (Hallo, Bonnie Tyler! Hallo, onthoubare kenwysie!) en wavragte energie.

In hierdie nuwe weergawe het ons in die hoofrol Kenny Wormald, wat anders as Bacon nie oor amper drie dekades nog ’n plekkie in die kollektiewe bewussyn sal hê nie.

Hy speel Ren McCormack, wat na ’n klein dorpie trek waar ruk-en-rol verbied is. Ren is van nature ’n rebel en wil die saak regstel. Laat die dansery begin.

Met so ’n yl intrige hang alles af van die aanbieding – en dis bloot gangbaar. Wormald is eintlik ’n danser, en kom ons sê maar as akteur maak hy ’n goeie danser uit. Die country-agtige nuwe weergawes van die ou treffers is ’n pyniging. Die dansery is nou meer modern en die goeie choreografie bring darem troos.

Vir kits-, vergeetlike vermaak kan dit wel op ’n stil aand die ding doen. Loslit mag dié poging wees, daar is net te veel voetfoute.

* Tydsduur: 113 minute. Ouderdomsperk: 13TG.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Volksblad

Lees meer oor: rolprente

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Philip sê... "Die reeks word in China vervaardig" Terwyl daar duisende werkloses in SA is. Idiote. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Network Engineer (CCNP and CCSP)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.5 SRX D-4D LWB Dsl PU MY05
2008
R 164,990.00

NISSAN

Hardbody 2400i Hi-Rider PU
2006
R 119,950.00

LAND ROVER

Discovery 3 2.7 TDV6 HSE 4x4 Dsl AT
2008
R 585,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.