Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Cher ontken trougerugte

2012-08-23 09:45
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Die pop-ikoon Cher het gerugte ontken dat sy en haar kêrel, Tim Medvetz, gaan trou, het Contact Music berig.

Berigte wat in verskeie Amerikaanse poniekoerante gepubliseer is, het gesê die "Believe"-sangsensasie gaan vir 'n derde keer in die huwelik bevestig word.

Die sangeres het egter haar aanhangers op haar Twitter-blad verseker dat sy nie beplan om met Medvetz te trou nie.

Cher was vir 13 jaar met Sonny Bono getroud voordat hulle in 1975 geskei het. Sy is later dieselfde jaar met die musikant Gregg Allman getroud. Hulle is in 1979 geskei.

Cher en Medvetz is sedert 2008 in 'n aan en af verhouding.

– Volg Nuus24 op Twitter.


Lees meer oor: cher  |  bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Hendrik Botha sê... Van Huffel het Mandela die Moord op kinders en vrouens beveel ja of nee. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Pietermaritzburg - 06:29 AM
    Road name: N3 Southbound
    DELAYS between Hilton and Pietermaritzburg
  • Wednesday Ashburton - 06:28 AM
    Road name: N3 Northbound
    ROADWORKS - left lane closed between Umlaas Road and the Lion Park exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.