Charlie Sheen moet opdok ná egskeiding

2011-02-11 17:30
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Die bekende Two and a Half Men-akteur Charlie Sheen en Brooke Mueller het ‘n skikkingsooreenkoms in hul egskeidingsaak bereik.

Sheen, wat vir Mueller in November verlede jaar vir ‘n egskeiding gedagvaar het, het ingestem om maandeliks R400 000 onderhoudsgeld vir hul 22 maaande oue tweeling Bob en Max te betaal.

Mueller sal ook ‘n verdere R5,5 miljoen kry vir haar aandeel in hul familiehuis wat Sheen gaan hou.

Sheen sal ook gesamentlike toesig oor die tweeling kry.

Die skinderwebwerf TMZ berig volgens die skikkingsooreenkoms mag die onderhoudsgeld wat Sheen aan Bob en Max betaal nie minder wees as dit wat hy aan sy eksvrou Denise Richards gee vir hulle twee kinders Sam en Lola nie.

Sheen en Mueller is sedert Desember 2009 van mekaar vervreem ná ‘n voorval van huishoudelike geweld op Kersfeesdag.

Die 45-jarige Sheen ontvang tans rehabilitasie behandeling by sy huis.

- Vir die volledige storie besoek iol.

- Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: charlie sheen  |  bekendes

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Philip sê... "Die reeks word in China vervaardig" Terwyl daar duisende werkloses in SA is. Idiote. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.5 SRX D-4D LWB Dsl PU MY05
2008
R 164,990.00

NISSAN

Hardbody 2400i Hi-Rider PU
2006
R 119,950.00

LAND ROVER

Discovery 3 2.7 TDV6 HSE 4x4 Dsl AT
2008
R 585,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.