Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Casper, casino in bekgeveg oor vloekery

2012-06-10 07:30
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die bestuur van Emperors Palace in Johannesburg het die komediant Casper de Vries gevra om minder op hul verhoog te vloek nadat teatergangers glo oor De Vries se vertoning VarkinHel gekla het, berig Rapport.

VarkinHel gaan oor die groep Christene wat De Vries verlede jaar op sosiale media gekritiseer het omdat hy volgens hulle godslasterlike uitlatings maak.

Sowat tien mense het volgens die koerant Woensdagaand uit die vertoning gestap omdat De Vries so baie gevloek en godslasterlike woorde gebruik het.

“Ek wil jou nie ontstel of jou styl van komedie verander nie, maar weens die klagtes moet ek jou vra om minder te vloek,” het Andi Shaughnessy, vermaak­bestuurder by die casino, in 'n brief aan De Vries geskryf.

De Vries het aan Shaughnessy gesê advertensies maak dit duidelik dat die vertoning nie geskik is vir sensitiewe gehore nie.

“Ek vind dit vreemd dat mense in ’n casino my show kom kyk, dit beledigend vind en dan gaan dobbel asof hul god oor hulle glimlag,” het hy geskryf.

Volgens die berig weier De Vries om enigiets aan sy repertoirete te verander.

Die kwessie  is intussen uitgestryk.
 
– Lees meer hier

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: casper de vries  |  bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
36 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Dewald Du Plessis sê... Dis eintlik geen verassing dat hul onder top tien val nie. Was nog wel nog nooit daar nie maar die feit dat hul al so baie jare aan die gang is moet iets te doen he daarmee. Baie ondervinding. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Houghton Estate - 13:26 PM
    Road name: Louis Botha Avenue
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houghton Drive
  • Saturday Houghton Estate - 13:23 PM
    Road name: M1 Northbound
    LANE CLOSURE for roadside works at Killarney Bends
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Accountant

Cape Town Northern Suburbs
Communicate Cape Town Engineering
R16000 - R19000

Financial Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R300000

Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R720000 - R800000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.