Canalis smoorverlief op Clooney
2010-08-05 01:54
Kaapstad – Die akteur, George Clooney laat sy meisie weer soos ‘n tiener voel.
Elisabetta Canalis, wie reeds vir meer as ‘n jaar saam met Clooney in ‘n verhouding is, beweer die feit dat hulle so gelukkig is, is omdat mense jaloers is op hul romanse.
Die 31-jarige model en aktrise sê sy is nie net verlief op Clooney (48) vir sy aantreklikheid nie, maar ook vir sy menslikheid en sy vermoë om vir ander te gee.
- Vir die volledige storie besoek Tonight.
- Volg Nuus24 op Twitter.