Britney se eks uit hospitaal ontslaan

2012-01-25 18:58
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Britney Spears se eksman, Kevin Federline, is uit die hospitaal ontslaan.

Federline, 'n voormalige danser, is Maandag na die Mount Druitt-hospitaal gehaas nadat hy van borspyne gekla het terwyl hy besig was met die verfilming van die fiksheidsprogram Excess Baggage in Australië.

Dokters by die hospitaal het aanvanklik vermoed dat hy 'n hartstilstand ervaar het.

"Kevin is nou by die huis saam met sy familie en sal verdere toetse ondergaan. Daar word verwag dat hy teen Vrydag weer terug op die stel sal wees," het die produksiemaatskappy Freemantle Media in 'n verklaring gesê.

Die 33-jarige Federline is tans een van die deelmeners op Channel 9 se realiteitsprogram. 

Hy het onlangs die bynaam "K-Fat" gekry oor sy gewig.

Federline, wat in 2004 met Spears getrou het en weer in Julie 2007 geskei is,  het gesê hy het besluit om 'n deelnemer op Excess Baggage te word sodat hy fiks en gesond kan word.

Bang Showbiz.

– Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: kevin federline  |  bekendes

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.5 SRX D-4D LWB Dsl PU MY05
2008
R 164,990.00

NISSAN

Hardbody 2400i Hi-Rider PU
2006
R 119,950.00

LAND ROVER

Discovery 3 2.7 TDV6 HSE 4x4 Dsl AT
2008
R 585,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.