Brangelina se seun met ouma herenig

2011-11-23 10:03
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Die akteurspaar Angelina Jolie en Brad Pitt se seun Pax is met sy biologiese ouma herenig.

Jolie en Pitt het gereël dat die agtjarige, wat in 2007 van ‘n kinderhuis naby Ho Chi Min-stad aangeneem is, tyd met sy ouma, Nhan Dung, deurbring.

Brangelina en hul kinders het onlangs na die eksklusiewe Six Senses-oord in Con Dao in die suidooste van Vietnam gereis.

‘n Bron het aan die tydskrif US Weekly gesê dit was ‘n een dag lange besoek en Dung het uitgesien om Pax te sien nadat hy vir soveel jare oorsee gewoon het.

Jolie, wat ook vyf ander kinders, Maddox (10), Zahara (6), Shiloh (5) en die driejarige tweeling, Knox en Vivienne, saam met Pitt grootmaak, het bekendgemaak hul kinders wil graag meer oor mekaar se kulture leer.

Jolie en Pitt het onlangs ook spesialis-onderwysers aangestel om seker te maak hul kinders vergeet nie hul moedertale nie.

Bang Showbiz.

– Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lees meer oor: brad pitt  |  angelina jolie  |  bekendes

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.5 SRX D-4D LWB Dsl PU MY05
2008
R 164,990.00

NISSAN

Hardbody 2400i Hi-Rider PU
2006
R 119,950.00

LAND ROVER

Discovery 3 2.7 TDV6 HSE 4x4 Dsl AT
2008
R 585,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.