Brangelina se seksgeheime

2009-08-13 13:38
Tweets Share Share line Print

Sê kaas: Brangelina vertel van hul spesiale seksplekke.

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Hollywood – Angelina Jolie en Brad Pitt verklap hulle geheime sekspraatjies, óf eerder seksplekkies.

Die Hollywoodpaartjie het ‘n geweldige besige skedule, om nie te praat van hul ses kinders nie.

Daarom hou hulle die vlam in hulle verhouding behoorlik aan die brand deur weg te glip na hulle gunsteling en spesiale “kwartiere” om liefde te maak.

Pitt is onlangs aangehaal waar hy verwys het na dié twee wat soms na die grot agter ‘n waterfal in hulle swembad ontsnap om alléén te wees.

Jolie het gereageer deur te sê: “ Ja, ons het ‘n hele paar spesiale plekke.”

"Dit is nie waar nie. Ons het baie meer gemakliker plekke as dit. Daar is nóg ‘n grot by ‘n ou huis in Hollywood waar Jimi Hendrix glo baie tyd spandeer het. Dit is die legende en ek vertel dit eenvoudig net oor,” het Pitt laggend bygevoeg.

Jolie het onlangs erken sy was baie verheug om te hoor hoe Pitt haar beskryf as sy “sielsgenoot”.

"Dit is wonderlik. Hy is egter myne en dit is dit,” het die 34-jarige skoonheid gesê.

- BANGshowbiz.com
 

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.5 SRX D-4D LWB Dsl PU MY05
2008
R 164,990.00

NISSAN

Hardbody 2400i Hi-Rider PU
2006
R 119,950.00

LAND ROVER

Discovery 3 2.7 TDV6 HSE 4x4 Dsl AT
2008
R 585,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.