Bono sing vir Tutu

2011-10-06 17:03
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die Ierse musikant Bono het Donderdag vir Emeritus-Aartsbiskop Desmond Tutu gesing vanaf die preekstoel van die St. George’s Katedraal in Kaapstad.

Bono het aan Tutu, wat vandeesweek 80 jaar oud word, gesê hy is “die enigste rockster in die kamer” voordat hy losgetrek het met die liedjie “Still haven’t found what I’m looking for”.

“Daar is slegs een rockster in hierdie kamer wat voor my sit,” het Bono gesê by ‘n bekendstelling van ‘n nuwe boek oor Tutu se lewe.

“Op 80 is jy een punk rock-vlak hoër as ek. Jy is ook gevaarliker as enige rockster omdat, Arch... jy is radikaal soos Christus in wie se spore jy stap.”

Bono het geskerts dat hy slegs in die land is omdat hy “nie radikaal genoeg is om nié ‘n visa te kry nie”.

Tutu het vroeër vandeesweek uitgevaar teen die Suid-Afrikaanse regering oor die manier waarop hulle die visumaansoek van die Dalai Lama, wat Tutu se verjaardagvieringe sou bywoon, hanteer het.

- Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: dalai lama  |  desmond tutu  |  bono

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

PHP Developer

South Africa. Cape Town
Hire Resolve
R15000 - R28000

C programmer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R20000 - R30000

Business Development Manager

South Africa. Pretoria
Hire Resolve
R20000 - R24000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

318i (E46)
2004
R 139,900.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.9 TDi Highline 5-dr Dsl MY05
2006
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 MY05
2006
R 199,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.