Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Boetvaardige Lohan wil kinders inspireer

2013-02-27 11:51
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Lindsay Lohan se prokureur het voorgestel dat sy kliënt dalk eerder motiveringspraatjies moet lewer as deel van haar straf in haar jongste hofsaak.

Mark Heller, Lohan se prokureur, het Dinsdag in ‘n brief aan die hof verskeie alternatiewe vir tronkstraf voorgestel in 'n poging om te probeer verseker dat sy kliënt nie weer agter tralies beland nie.

Lohan kan tronk toe gaan as ‘n regter bevind dat sy die bepalings vir haar voorwaardelike vrylating oortree het. Die aktrise is voorwaardelik vrygelaat ná 'n vorige diefstal-saak teen haar.

Heller het in sy brief aan die hof ook aangevoer dat Lohan se onstuimige private lewe en die omstandighede by haar huis ook ‘n groot rol gespeel het in haar gedrag.

Die aktrise beplan om tyd by skole en hospitale te spandeer, waar sy praatjies sal lewer en kinders sal help om positiewe doelwitte na te streef.

Heller het ook voorgestel dat Lohan ‘n liefdadigheidsorganisasie sal stig ten bate van jong kinders.

Lohan se saak hou verband met 'n ongeluk wat in Junie verlede jaar plaasgevind het. Die polisie het vasgestel dat sy gejok het toe sy aan hulle gesê het sy het nie die Porsche wat in die ongeluk betrokke was, bestuur nie.

Lohan is ondermeer daarvan aangekla dat sy valse inligting aan die polisie verskaf het. Aanklagte van roekelose bestuur is ook teen haar aanhangig gemaak.

Haar verhoor sal op 18 Maart begin.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AP

Lees meer oor: lindsay lohan  |  bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Braamfontein - 18:58 PM
    Road name: M1 Southbound
    BRIDGING PLATES across the cariageway approaching the Crown Interchange
  • Friday Witpoortjie - 17:57 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Corlett Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Actuarial Specialist

Cape Town Northern Suburbs
Communicate Cape Town IT
Market Related

Senior Management Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R550000 - R600000

Cost Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R380000 - R400000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.