Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Strauss-Kahn-skandaal op silwerdoek

2012-08-29 14:25
Tweets Share Share line Print

Parys – Die Franse politikus Dominique Strauss-Kahn is dalk uit die openbare oog, maar sy skouspelagtige ondergang word herhaaldelik in boeke, flieks en TV-programme uitgebeeld.

Die storie van 'n beweerde seksuele voorval van ses minute lank tussen 'n man wat dalk Frankryk se volgende president kon wees en 'n hotelwerker in New York, boei steeds die wêreld – lank nadat die storie uit die koerante verdwyn het.

“Dit fassineer my geweldig. Hy was die baas van die wêreld en ses minute van plesier het oornag sy ondergang beteken,” het die skrywer Stephane Zagdanski oor die voormalige hoof van die Internasionale Monetêre Fonds (IMF), gesê.

Strauss-Kahn se loopbaan het in duie gestort nadat hy in hegtenis geneem is oor die hotelwerker se bewerings van seksuele aanranding.

Die aanklagte is later laat vaar.

Die 63-jarige se ellende het egter nie daar geëindig nie. Toe hy na Europa terugkeer, het erger onthullings oor hom begin kop uitsteek.

Strauss-Kahn is saam met twee sakemanne en ‘n polisiehoof aangekla nadat hy by ‘n onwettige prostitusiekartel betrek is.

Hy het al erken dat hy met baie van die vroue seks gehad het, maar beweer hy het nie geweet dat hulle betaal word nie.

Sy vrou, Anne Sinclair, het hom in Julie om ‘n egskeiding gedagvaar.

En dit is as gevolg van dié elemente wat Strauss-Kahn se storie mense wêreldwyd aangryp.

‘n Amerikaanse speurverhaal wat deur die voorval geïnspireer is, het die New York Times se topverkoper-lys gehaal.

Op TV het die bekende Amerikaanse TV-reeks Law & Order: Special Victims Unit spesiaal na die Strauss-Kahn-saak verwys in een van sy episodes.

Die grootste uitbeelding van die Strauss-Kahn-skandaal is egter nog op pad.

Abel Ferrar, die Amerikaanse regisseur bekend vir die fliek Bad Lieutenant, wil vanjaar nog ‘n fliek maak met Gerard Depardieu wat die rol van Strauss-Kahn sal vertolk.

Strauss-Kahn is grootliks deur sy voormalige vriende en kollegas verstoot en verskyn nie meer veel in die openbaar nie.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- AFP

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Florida Park - 06:34 AM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working between Florida Park and Bergbron - expect heavy delays leaving West Rand area
  • Friday Pretoria - 06:30 AM
    Road name: Paul Kruger Street / Mansfield Avenue Southbound
    SLOW TRAFFIC between Pretoria North and Eloffsdal
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Head of tax/ senior tax specialist

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.