Bloedige aanval op Berlusconi by Cannes

2010-05-14 13:09
Tweets Share Share line Print

Cannes - Cannes het Dinsdag ‘n bloedige aanval op Silvio Berlusconi gesien tydens ‘n dokumentere rolprent wat die eerste minister as ‘n vampier wat die bloed uit Italië suig, uitgebeeld het.

Die rolprent is in die styl van Michael Moore se films gemaak.

Italië se minister van kultuur het die Cannes-rolprentfees geboikot om protes teen die film aan te teken. Hy meen dit is ‘n “propaganda-film wat die waarheid en Italië se mense beledig."

Draquila - Italy Trembles, beskuldig Berlusconi daarvan dat hy verlede jaar se noodlottige aardbewing in die dorpie  L'Aquila gebruik het om homself polities op te bou terwyl hy in die middel van ‘n seks-skandaal was.

" ’n Tragies aardbewing, skokkende korrupsie en massiewe misbruik van mag: Selfs vir Italianers wat gewoond is aan hul land se skandale is Draquila ‘n skop in die maag,” het die tydskrif Variety film oor hierdie rolprent geskryf.

- Sapa
 
Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: vermaak  |  politiek  |  films

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

318i (E46)
2004
R 139,900.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.9 TDi Highline 5-dr Dsl MY05
2006
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 MY05
2006
R 199,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.