Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Só lyk lys van Grammy-wenners

2013-02-11 07:51
Tweets Share Share line Print
Fotogalery - 2013 Grammy-toekennings
klik op klein foto bo om groter prentjie te sien
 

Los Angeles – Mumford & Sons se Babel het Sondagaand die Grammy-toekenning gewen vir album van die jaar.

Die Britse rockgroep het gesê hulle het glad nie verwag om te wen nie, "omdat Black Keys al heeldag skoonskip maak".

Dit was die groep se tweede toekenning. Mumford & Sons het ook die toekenning gewen vir die beste musiekvideo.

Black Keys se Dan Auerbach was die aand se topwenner, met vier toekennings.

Gotye, Skrillex, Black Keys, Jay-Z en Kanye West het elk drie Grammy-toekennings ingepalm, terwyl Frank Ocean, Chick Corea, Esperanza Spalding en Matt Redman elk twee toekennings gewen is.

Die 55ste Grammy-toekennings is Sondag by die Staples Center in Los Angeles gehou.

Hier is 'n lys van Grammy-wenners in die topkategorieë:


- Album van die jaar: Babel, Mumford & Sons.

- Opname van die jaar: "Somebody That I Used to Know," Gotye ft. Kimbra.

- Liedjie van die jaar: "We Are Young," fun.

- Nuwe kunstenaar: fun.

- Pop-solovertoning: "Set Fire to the Rain (Live)," Adele.

- Popalbum: Stronger, Kelly Clarkson.

- Rockvertoning: "Lonely Boy," The Black Keys.

- Kontemporêre album: Channel Orange, Frank Ocean.

- Rap/sang vertoning: "No Church in the Wild," Jay-Z, Kanye West ft. Frank Ocean, The-Dream.

- Country-vertoning: "Blown Away," Carrie Underwood.

- Country-album: Uncaged, Zac Brown Band.
       
– Volg Nuus24 op Twitter

- Sapa - AP

Lees meer oor: grammy-toekennings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Wilhelmina Scholtz sê... Jy is siek. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.