Big Brother: Bewerings van verkragting ondersoek

2012-01-18 13:00
Tweets Share Share line Print

Rio de Janeiro – Die polisie in Brasilië ondersoek bewerings van seksuele aanranding wat op dié land se Big Brother-realiteitstelevisieprogram uitgesaai is, het 'n woordvoerder van die polisiedepartement Dinsdag gesê.

Insp. Antonio Ricardo L Nunes sê hy het die deelnemers van die program ondervra nadat dit aan die lig gekom het dat Daniel Echaniz, 'n deelnemer, weens sy ontoelaatbare gedrag gediskwalifiseer is.

Nunes wou nie verdere besonderhede bekendmaak nie.

Echaniz, 'n 31-jarige manlike model, is die trekpas gegee nadat bewerings aan die lig gekom het dat hy seksueel verkeer het met die deelnemer Monique Amin nadat sy aan die slaap geraak het.

Die voorval het glo plaasgevind nadat daar 'n partytjie gehou is waar die drank vrylik gevloei het.

Pedro Bial, aanbieder van Big Brother in Brasilië het gesê hulle het die beeldmateriaal van die program nagegaan en gesien dat Echaniz die reëls van die program verbreek het en sy gedrag onaanvaarbaar was.

Echaniz se diskwalifikasie het ook gerugte van rassisme laat ontstaan omdat hy 'n gemengde ras is en Amin wit.

Alhoewel deelnemers al in die verlede van Big Brother produksies in ander lande afgeskop is weens seksuele gedrag, is dit die eerste diskwalifikasie op die Brasiliaanse program wat tans in sy 12de jaar is. 

– Volg Nuus24 op Twitter.


- SAPA

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

318i (E46)
2004
R 139,900.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.9 TDi Highline 5-dr Dsl MY05
2006
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 MY05
2006
R 199,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.