Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Beyoncé, Jay-Z Hollywood se rykste glanspaar

2012-08-08 12:45
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Die kletsrymer Jay-Z en sy vrou, Beyoncé Knowles, is deur die tydskrif Forbes aangewys as die bes betaalde glanspaartjie ter wêreld.

Die paartjie het saam sowat $78 miljoen (sowat R638 miljoen) verdien in die finansiële jaar wat op 1 Mei geëindig het.

Tom Brady en Gisele Bundchen, wat verlede jaar die eerste posisie op die lys beklee het, is vanjaar in die tweede plek met 'n gesamentlike verdienste van $72 miljoen (sowat R589 miljoen).

Derde op die lys is die mode-ontwerper Victoria en die sokkerspeler David Beckham wat $54 miljoen (sowat R441 miljoen) werd is.

Brangelina, wat sowat $45 miljoen (sowat R368 miljoen) werd is, is in die vierde plek en Will en Jada Pinkett Smith in die vyfde plek.

– Volg Nuus24 op Twitter

- BangShowBiz

Lees meer oor: jay-z  |  beyoncé  |  bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Storm Produktionz sê... Die Riders is in Durban die 1ste Julie by die Barnyard Gateway, en in Johannesburg by Barnyard Rivonia die 22ste Julie! ROBIN AULD is die keer die gaskunstenaar! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Pretoria - 08:29 AM
    Road name: Johan Heyns Drive /Hamilton Street Southbound
    DELAYS between Fred Nicholson Street and the CBD
  • Wednesday Houghton Estate - 08:28 AM
    Road name: M1 Northbound
    DELAYS approaching the Glenhove Road exit due to an earlier accident
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.