Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Beseerde Lady Gaga stel vertonings uit

2013-02-13 09:26
Tweets Share Share line Print

New York – Lady Gaga het haar teleurstelling uitgespreek ná sy vier vertonings moes uitstel omdat sy weens ‘n besering nie behoorlik kan loop nie.

Die omstrede kunstenaar se vertonings op 13 en 14 Februarie in Chicago, op 16 Februarie in Detroit en op 17 Februarie in Hamilton, Kanada, is almal volgens 'n verklaring wat Dinsdag uitgereik is, uitgestel.

Gaga het op Twitter verduidelik dat sy haar tydens ‘n vorige vertoning beseer het en dat haar toestand sedertdien vererger het. Sy het bygevoeg dat sy die besering van haar personeel probeer wegsteek het, maar dat sy op die oomblik nie eens kan loop nie.

“Ek steek al ‘n tyd lank ‘n besering weg en oor die laaste maand het dit net vererger,” het Gaga getwiet.

“Ek het gebid dat dit gesond word.”

Die mediaverklaring het nie verduidelik presies wat die besering is wat Gaga opgedoen het nie.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Sapa - AP

Lees meer oor: lady gaga  |  bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Thamsanqa D. Malinga sê... On 11 June DStv welcomed Radio Pretoria as well as Afrikaans contemporary music channel MK to the DStv Audio bouquet. MK (available on DStv Audio Channel 886) is an exciting channel that was previously on the video platform, this channel mainly broadcast Afrikaans music for a younger audience. The content consists of well-known musicians and other celebrities, album reviews and news coverage about events on the local front. Radio Pretoria (available DStv Audio channel 887) is an Afrikaans community broadcaster to Afrikaners worldwide. Radio Pretoria provides contemporary entertainment, news, actuality, music and community upliftment based on Christian and cultural values. It broadcasts a majority of local music of which the majority is Afrikaans music. So MK is still available on the DStv platform but only as an audio channel and not video channel. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Bedfordview - 14:45 PM
    Road name: N3 Southbound
    STATIONARY LDV in the middle lane before the Van Buuren Road exit - DELAYS through Gilloolys Interchange
  • Wednesday Bedfordview - 14:45 PM
    Road name: N12 / R24 Westbound
    HEAVY DELAYS on both routes towards Gilloolys Interchange due to a stationary LDV before Van Buuren Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.