Bernal: Nuwe rolprent gaan skok

2009-11-27 20:39
Tweets Share Share line Print

New York – Gael Garcia Bernal noem sy nuutste film “uitlokkend.”

Die Mexikaanse akteur werk saam met Lukas Moodysson, ‘n rolprentmaker van Swede wat se vorige films geforseerde prostitusie en amateur pornografie ingesluit het.

Garcia Bernal sê hy het geweet waarvoor hy homself inlaat toe hy besluit het om saam met Moodysson te werk.

“Ek het defnitief geweet dit gaan ‘n film vol konfrontasie wees; dat dit op ‘n sekere manier uitlokkend gaan wees,” het Garcia Bernal tydens ‘n onlangse foononderhoud uit Cochabamba, Bolivia, gesê.

Mammoth, wat Vrydag in Amerika begin draai het, gaan oor ‘n suksesvolle egpaar in New York: Leo (Garcia Bernall), skepper van ‘n groeiende internet tuiste, wat vasgekeer voel in die stad se gejaag, en Ellen (Michelle Williams – gewese verloofde aan Heath Ledger), ‘n selfopofferende chirurg wat lang ure in die hospitaal spandeer om lewens te red.

Hulle agt-jarige dogter, Jackie (Sophie Nyweide), spandeer die meeste van haar tyd met hulle Filippynse kinderoppasster, Gloria (Marife Necesito), wat Ellen laat twyfel oor haar prioriteite in die lewe.

Terselfdetyd sukkel Gloria se familie in die Filippyne om sonder haar te oorleef.

Tydens ‘n sakebesoek aan Thailand veroorsaak Leo onwetend ‘n reeks gebeure wat dramatiese gevolge vir almal inhou.

“Ek het regtig van die film gehou nádat ek die teks gelees het,” het Garcia Bernal gesê.

Hy het bygevoeg dat die idée om saam met Moodysson en Williams te werk, ‘n groot trekpleister was.

- AP

Lees meer oor: films  |  bekendes

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C programmer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R20000 - R30000

Business Development Manager

South Africa. Pretoria
Hire Resolve
R20000 - R24000

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

318i (E46)
2004
R 139,900.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.9 TDi Highline 5-dr Dsl MY05
2006
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 MY05
2006
R 199,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.