Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Só lyk Grammy-benoemings

2013-02-08 07:15
Tweets Share Share line Print

Los Angeles – Frank Ocean, Adele, Taylor Swift en Kelly Clarkson is net van die kunstenaars wat in die hoofkategorieë vir Grammy-toekennings benoem is.

Ocean en Clarkson is elk vir drie toekennings benoem, terwyl Swift en Adele elk vir een toekenning benoem is.

Ander kunstenaars wat ook vir die gesogte toekenning benoem is, is Mumford & Sons, The Black Keys, Miguel en Rihanna.

Die 55ste Grammy-toekennings word Sondag by die Staples Center in Los Angeles gehou.

Hier is 'n volledige lys van die benoemings:

Liedjie van die jaar:

- "Lonely Boy" - The Black Keys

- "Stronger (What Doesn't Kill You)" - Kelly Clarkson

- "We Are Young" - fun. en Janelle Monae

- "Somebody That I Used to Know" - Gotye en Kimbra

- "Thinkin Bout You" - Frank Ocean

- "We Are Never Ever Getting Back Together" - Taylor Swift

Album van die jaar


- El Camino - The Black Keys

- Some Nights - fun.

- Babel - Mumford & Sons

- Channel Orange - Frank Ocean

- Blunderbuss - Jack White

Liedjie van die jaar (vir liedjieskrywers)


- "The A Team" - Ed Sheeran (Liedjieskrywer: Ed Sheeran)

- "Adorn" - Miguel (Liedjieskrywer: Miguel Pimentel)

- "Call Me Maybe" - Carly Rae Jepsen (Liedjieskrywers: Tavish Crowe, Carly Rae Jepsen en Josh Ramsay)

- "Stronger (What Doesn't Kill You)" - Kelly Clarkson (Liedjieskrywers: Jorgen Elofsson, David Gamson, Greg Kurstin en Ali Tamposi)

- "We Are Young" - fun. en Janelle Monae (Liedjieskrywers: Jack Antonoff, Jeff Bhasker, Andrew Dost en Nate Ruess)

Beste nuwe kunstenaar

- Alabama Shakes

- fun.

- Hunter Hayes

- The Lumineers

- Frank Ocean


Beste solovertoning

- "Set Fire To The Rain" (live) - Adele

- "Stronger (What Doesn't Kill You)" - Kelly Clarkson

- "Call Me Maybe" - Carly Rae Jepsen

- "Wide Awake" - Katy Perry

- "Where Have You Been" - Rihanna

Beste groepvertoning


- "Shake It Out" - Florence + the Machine

- "We Are Young" - fun. en Janelle Monae

- "Somebody That I Used To Know" - Gotye en Kimbra

- "Sexy And I Know It" - LMFAO

- "Payphone" - Maroon 5 en Wiz Khalifa
      
– Volg Nuus24 op Twitter

- Sapa - AFP

Lees meer oor: grammy-toekennings
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Pat Aldrich sê... So n ou stuk lap is seker niks werd nie Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Pretoria - 13:06 PM
    Road name: N4 Bakwena Highway Both Ways
    ROADWORKS between the M21 Ga Rankuwa exit and Hornsnek Road
  • Thursday Randvaal - 13:05 PM
    Road name: R59 Southbound
    DELAYS between R550 Heidelberg Road and Henley Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Executive Reward & Benefits Consultant

South Africa
DAV Professional Placement Group
Market Related

Office Support :Engineering

South Africa
Ikamva Recruitment, Training & Business Development
Market Related

Asset Data Capturer

South Africa
Ikamva Recruitment, Training & Business Development
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.