Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Belastingkopseer vir Pamela Anderson

2012-12-10 16:51
Tweets Share Share line Print

London – Die blonde bom Pamela Anderson skuld die Amerikaanse regering meer as $370 000 (sowat R3,2 miljoen) in onbetaalde belasting.

Anderson is glo beveel om die geld onmiddellik te betaal.

Volgens die inkomstediens (IRS) skuld sy $259 395.75 (sowat R2,2 miljoen) vir 2011, terwyl sy ook in Kalifornië $112 118.90 (sowat R973 000) skuld vir 2011, berig die skinderwebwerf TMZ.

Die Dancing with the Stars: All Stars-deelnemer, wat in die eerste ronde van die kompetisie uitgestem is, het in 2009 ook belastingprobleme gehad en $1,7 miljoen (sowat R14 miljoen) geskuld.

– Lees meer hier

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: pamela anderson  |  bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Irene - 07:47 AM
    Road name: Nellmapius Drive Both Ways
    DELAYS approaching Main Road
  • Friday Pretoria - 07:46 AM
    Road name: Meiring Naude Road Southbound
    DELAYS between Cussonia Avenue and Lynburn Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

.Net Developer

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Sales Consultant

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Management Accountant

Sandton
Communicate Cape Town Engineering

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.