Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Bekendes voor Withuis gearresteer

2013-02-14 12:44
Tweets Share Share line Print

Washington – Conor Kennedy, die sangeres Taylor Swift se voormalige kêrel, is Woensdag saam met sy pa, Robert F. Kennedy Jr. en die aktrise Daryl Hannah buite die Withuis in Washington, DC in hegtenis geneem.

Robert F. Kennedy Jr. is die seun van die ontslape Robert F. Kennedy, ‘n voormalige Amerikaanse senator en broer van die voormalige Amerikaanse president John F. Kennedy.

Die groep is in hegtenis geneem ná hulle protes aangeteken het teen die Keystone XL-oliepypleiding, wat van Kanada na die Golf van Mexiko deur verskeie Amerikaanse state sal loop, het RadarOnline berig.

Hannah, wat bekend is vir haar rolle in flieks soos Splash en Kill Bill, is al jare aktief betrokke by omgewingskwessies. Sy is ook in 2006 en 2009 in hegtenis geneem omdat sy oor verskeie ander omgewingsake protes aangeteken het.

Die groep is glo later op borgtog vrygelaat.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10
 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Fourways - 08:23 AM
    Road name: N1 Southbound
    DELAYS between the Buccleuch Interchange and the William Nicol Drive exit
  • Tuesday Pretoria - 08:20 AM
    Road name: N14 Northbound
    ACCIDENT at the Eeufees Road exit - DELAYS from the Snake Valley Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Sales Consultant

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Business Intelligence

Centurion
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

BI Qlikview

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.