Bekendes se partytjieplanne

2010-12-31 07:40
Tweets Share Share line Print

Die Burger

Kaapstad. – Emo Adams het aanvanklik ’n “rustige” aandjie vir vanaand beplan. Net agt mense. Maar toe word die lysie net langer en die planne net groter.

Die Burger het ’n paar bekendes gister gevra waar hulle die sjampanjeproppe vannag om middernag gaan skiet.

Adams het gesê hy gaan “alles- behalwe rustig wees”.

“In plaas daarvan om uit te gaan, gaan ons ’n jol by die huis hou. ’n Mal pool-party. Dit het begin as ’n stil aandete vir net agt mense, nou staan die party al op 30 mense! En dit gaan nié rustig wees nie!” het hy gespot.

Die TV-aanbieder Liezel van der Westhuizen gaan saam met haar familie in Port Alfred in die Oos-Kaap kuier.

“Ons het ’n groot gedoente met die familie dié jaar. Gewoonlik werk ek oor Nuwejaar, maar dié jaar is die eerste keer dat ek weer kan af wees en ek sien só uit daarna. Ons gaan lekker kampeer en op die strand baljaar,” het sy gesê.

Die rap-kunstenaar Jack Parow tree vanaand in Durban op. “Ek gaan lekker party en jol,” het hy gesê.

Die sanger Bok van Blerk is in Mosambiek, waar hy vanaand gaan optree en 2011 op ’n hoë noot sal binnegaan. ­

Volg Nuus24 op Twitter.

- Die Burger

Lees meer oor: nuwejaar  |  partytjies  |  bekendes

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C programmer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R20000 - R30000

Business Development Manager

South Africa. Pretoria
Hire Resolve
R20000 - R24000

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

318i (E46)
2004
R 139,900.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.9 TDi Highline 5-dr Dsl MY05
2006
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 MY05
2006
R 199,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.