Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Bekende vioolspeler wil Olimpiese Spele toe

2013-01-22 13:59
Tweets Share Share line Print

Londen – Die bekroonde vioolspeler Vanessa-Mae het besluit om haar musiek 'n jaar lank opsy te skuif en te fokus op ski, haar ander passie in die lewe.

Die 34-jarige wil Thailand in Februarie 2014 by die Olimpiese Winterspele in Sochi, Rusland verteenwoordig.

Sy gaan glo probeer om vanjaar in minstens vyf internasionale byeenkomste deel te neem sodat sy kan kwalifiseer vir die Winterspele.

“Mense is altyd verbaas as hulle my sien ski,” het Vanessa-Mae aan Reuters gesê.

“Dit is egter sedert ek 14 is my droom om in die Winterspele te ski. Dit is iets wat ek vasbeslote is om te doen.”

Die vioolspeler is ‘n Britse burger, maar het ook ‘n Thaise paspoort.

Sy is in Singapoer gebore met ‘n Chinese ma en ‘n Thaise pa, maar het in Engeland grootgeword ná haar ma met ‘n Brit getrou het.

Vanessa-Mae sal die tweede deelnemer ooit van Thailand word om by die Winterspele te verskyn indien sy kwalifiseer. Prawat Nagvajara het Thailand in 2002 en 2006 by die Winterspele in ski verteenwoordig.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- Reuters

Lees meer oor: bekendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Sandy Webb sê... Wie's verras? Steve is 'n pateet wat enigiets sal doen vir bietjie aandag Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Pinetown - 07:57 AM
    Road name: M7 Westbound
    DELAYS between the N3 Interchange and the M13 Highway Interchange
  • Tuesday Durban - 07:56 AM
    Road name: Umhlanga Rocks Drive Northbound
    DELAYS between Glen Hills and Sunningdale
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Lagoon Beach Hotel - Milnerton

Spend 3 nights and pay for 2 nights per person sharing for R2 863 at the Lagoon Beach Hotel - Milnerton. The special includes accommodation, return flights, car rental and local travel insurance.


Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U

Moenie hierdie ongelooflike aanbod mis van tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U. Aanbod geldig vir solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Superslim, fantastiese kombuisware + ’n GRATIS kookboek!

Spandeer R200 of meer op Progressive-kombuisware en kry ’n GRATIS kopie van Masterchef South Africa se kookboek. Koop nou!

DVD’s van Top Gear – 2 vir R99

Kry 2 DVD’s van Top Gear vir R99 en versnel die toekoms in (of gaan terug in tyd) van die opwindende motorwêreld. Koop nou!

Tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com

Kry tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com. Buitelewe-produkte, gereedskap, bagasie, DVD’s en nog meer. Koop nou!

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.