Bee Gees tree op na 6 jaar

2009-09-08 11:40
Tweets Share Share line Print

Sydney -Die twee oorlewende broers van die Bee Gees maak gereed om ses jaar ná die dood van hul broer en die derde Bee Gee, Maurice Gibb, weer op te tree.

Robin Gibb het aan BBC Radio gesê hy was by sy ouer broer, Barry, in Miami en hulle is gereed om weer saam op te tree en beplan 'n reeks lewendige optredes.

Hy het gesê hy en Barry het die "warboel emosies verwerk" na hul broer se dood in 2003.

Maurice Gibb is skielik in die ouderdom van 53 dood ná 'n operasie aan sy ingewande.

Sy broers het toe gesê die Bee Gees gaan na 45 jaar saam nie meer optree nie.

Robin Gibb, Maurice se tweelingbroer,  het gesê sy broer het menigte instrumente op hul CD's gespeel.

"Dit is 'n emosionele saal wanneer jy iemand so na aan jou verloor," het hy gesê.

'n Vierde broer wat ook 'n sanger was, maar nie deel van dié groep nie, is in 1988 in die ouderdom van 30 aan 'n hartkwaal dood.

Die twee oorlewende broers, wat in Brittanje gebore is, maar na Australië verhuis het, het sedert Maurice se dood net vir liefdadigheid saam opgetree.

Die Bee Gees was een van die grootste groepe in die 70's. Hulle het nege Grammy-toekennings en 'n rits ander toekennings gewen.

Van die groep se treffers sluit in "Night Fever," "Tragedy," "How Deep is Your Love" en "You Win Again".

– Reuters


 

Lees meer oor: bekendes  |  bee gees

binne nuus24

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-20°C Morning clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 6-20°C Mostly sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-24°C Showers early. More sun than clouds. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

318i (E46)
2004
R 139,900.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.9 TDi Highline 5-dr Dsl MY05
2006
R 139,900.00

AUDI

A4 2.0 MY05
2006
R 199,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.